Grootwulp
Die Grootwulp (Numenius arquata) is 'n voël wat in die Noordelike Halfrond broei en na die Suidelike Halfrond migreer. Die voël het 'n vlerkspan van 90 cm en word hoofsaaklik by Langebaan-strandmeer gevind. In Engels staan die voël bekend as die Eurasion curlew.
Grootwulp | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | Scolopaci |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | N. arquata |
Binomiale naam | |
Numenius arquata (Linnaeus, 1758) | |
![](../I/Numenius_arquata_male_flying.jpg.webp)
Mannetjie in vlug. Let op die gepunte stert deur sy voete gevorm.
![](../I/Eggs_Numenius_arquata.jpg.webp)
Nes met eiers.
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Numenius arquata. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Numenius arquata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.