Grootvlieëvanger

Die Grootvlieëvanger (Bradornis infuscatus) is 'n amper-endemiese, algemene standvoël en plaaslike nomade in halfdorre en dorre bossieveld. Die voël is 20 cm groot en weeg 39 gram en kom voor aan die westelike gedeelte van Suid-Afrika. In Engels staan die voël bekend as die Chat Flycatcher.

Grootvlieëvanger
Grootvlieëvanger in die Etosha Nasionale Park.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Bradornis
Spesie:
B. infuscatus
Binomiale naam
Bradornis infuscatus
(Smith, 1839)

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Bradornis infuscatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.