Grootskub-harder
Die Grootskub-harder (Liza macrolepis) is 'n vis wat aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf Knysna. Die vis se kop en die bokant van die lyf is groen-grys en die pens is silwer. Daar is ook 'n geel vlek op die kieudeksel. Die vis word tot 40 cm lank. Die vis verkies strandmere en riviermondings om in te leef. In Engels staan die vis bekend as die Large-scale mullet.
Grootskub-harder | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Liza |
Spesie: | L. macrolepis |
Binomiale naam | |
Liza macrolepis | |
Sinonieme | |
|
Sien ook
Bron
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Eksterne skakel
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.