Grootrivierbrug

Die Grootrivierbrug is aan die Tuinroete geleĆ« op die N2 in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die brug is 175 m hoog bo die Grootrivier se bedding.[1]

Die brug is tussen die Bobbejaansrivierbrug en Bloukransrivierbrug en is 'n boogbrug. Na die voltooiing van die brug en die Bobbejaansrivierbrug is die Grootrivierpas uitgesny wat die rit tussen Gqeberha en Plettenbergbaai aansienlik vinniger gemaak het.

Sien ook

Verwysings

  1. Passes & Poorts. Getaway. Marion Whitehead. ISBN 978-1-77009-805-3
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.