Grootrivier (dubbelsinnig)
Grootrivier kan na een van die volgende riviere in Suid-Afrika verwys:
- Grootrivier (Gourits), 'n boloop van die Gouritsrivier.
- Grootrivier (Tuinroete), 'n rivier op die Tuinroete in die Wes-Kaap.
- Gamtoosrivier - die Gamtoos staan as die Grootrivier bekend totdat dit saamvloei met die Kougarivier.
- Die Oranjerivier, ook soms die Gariep of Grootrivier genoem.
-001.jpg.webp)
Sien ook
- Grootrivierbrug, brug oor die Grootrivier op die N2 langs die Tuinroete in die Wes-Kaap.
- Grootrivierpas, pas deur die Grootrivier-ravyn in die Wes-Kaap.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.