Grootoog-sambokhaai
Die Grootoog-sambokhaai (Alopias superciliosus) kom wêreldwyd en reg rondom die Suid-Afrikaanse kus voor, van Angola tot by KwaZulu-Natal. Dit word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie. In Engels staan die haai bekend as die Bigeye thresher.
Grootoog-sambokhaai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. superciliosus |
Binomiale naam | |
Alopias superciliosus (R. T. Lowe, 1840) | |
Verspreiding | |
Sinonieme | |
Alopecias superciliosus R. T. Lowe, 1840 |
Sien ook
Bron
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Verwysings
- Yabumoto, Y. and Uyeno, T. (1994). "Late Mesozoic and Cenozoic fish faunas of Japan". The Island Arc. 3: 255–269. doi:10.1111/j.1440-1738.1994.tb00115.x.
{{cite journal}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (link) - IUCN Rooilys (22 Februarie 2007). "More oceanic sharks added to the IUCN Red List". Persberig. Archived from the original on 14 Januarie 2009. https://web.archive.org/web/20090114013022/http://www.iucn.org/where/oceans/index.cfm?uNewsID=103. Besoek op 21 Desember 2008.
Eksterne skakel
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.