Grootmossie
Die Grootmossie (Passer motitensis) is 'n amper-endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël in halfdorre doringboomveld. Hulle maak nes in 'n doringboom of bos. Die voël is 15 cm groot en weeg 26 - 35 gram. In Engels staan die voël bekend as die Great Sparrow.
Grootmossie | |
---|---|
'n Grootmossie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | Passeri |
Infraorde: | Passerida |
Superfamilie: | Passeroidea |
Familie: | |
Genus: | Passer |
Spesie: | P. motitensis |
Binomiale naam | |
Passer motitensis Smith, 1836[2] | |
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Passer motitensis. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- 'BirdLife International (2012). "Passer motitensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - Clancey, P. A. (1964). "Oor die oorspronklike beskrywing van Passer iagoensis motitensis Smith". Nuusbrief van die Britse Ornitologiese Klub. 84 (6): 110.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.