Grootknoet
Die Grootknoet (Calidris tenuirostris) is 'n seldsame swerwer aan die ooste van Suider-Afrika. Die voël word gewoonlik by riviermondings in Mosambiek gesien en is al twee keer aan die Weskus opgeteken. Die voël is 26 – 28 cm lank, 125 - 220 g groot met 'n vlerkspan van 64 cm. In Engels staan die voël bekend as die Great Knot.
Grootknoet | |
---|---|
![]() | |
'n Grootknoet in winterkleed. | |
![]() | |
In broeigewaad. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. tenuirostris |
Binomiale naam | |
Calidris tenuirostris Horsfield, 1821 | |
Fotogalery
- 'n Grootknoet.
- 'n Swerm.
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Calidris tenuirostris. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Calidris tenuirostris". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.