Grootfregatvoël
Die Grootfregatvoël (Fregata minor) is 'n seevoël en 'n gereelde besoeker aan die Mosambiekkanaal en 'n swerwer verder suid. Die voël is 86 – 104 cm groot en weeg 1.1 - 1.5 kg met 'n vlerkspan van 2 - 2.3 m. Daar broei slegs 1000 pare op Europa-eiland. In Engels staan die voël bekend as Great frigatebird.
Grootfregatvoël | |
---|---|
Volwasse mannetjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. minor |
Binomiale naam | |
Fregata minor (Gmelin, 1789) | |
Sinonieme | |
Pelecanus minor Gmelin 1789 |
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Fregata minor. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Fregata minor". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.