Grootblaarrotsvy
Die grootblaarrotsvy (Ficus abutilifolia) is 'n klein tot middelgroot boom wat meestal voorkom in bosveld in die oostelike dele van Suider-Afrika.[1] Die spesie is inheems in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes. In die res van Afrika is die boom inheems in Benin, Botswana, Burkina Faso, Demokratiese Republiek die Kongo, Djiboeti, Ethiopië, Eswatini, Ghana, Guinee, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mauritanië, Mosambiek, Nigerië, Senegal, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Somalië, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Grootblaarrotsvy | |
---|---|
![]() | |
Grootblaarrotsvy teen die Roodekrans in die Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuin, Roodepoort | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Rosales |
Familie: | Moraceae |
Genus: | Ficus |
Spesie: | F. abutilifolia |
Binomiale naam | |
Ficus abutilifolia (Miq.) Miq., (1867) | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 63.[2]

Vyrangskikking van 'n grootblaarrotsvy in Wapadrand, Pretoria
_4.jpg.webp)
Bloukuifloerie met die vrug van 'n grootblaarrotsvy, in die private Kwa Madwala-wildpark, Mpumalanga
Verwysings
- Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 32. ISBN 978-1-77007-759-1.
- https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bronne
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Grootblaarrotsvy.
Wikispecies het meer inligting verwant aan Grootblaarrotsvy
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.