Grootalbatrosse
Die Grootalbatrosse is 'n genus van voëls wat hoort tot die familie Diomedeidae. Die genus het pienk snawels en grotendeels wit ondervlerke op alle ouderdomme. Dit neem die Grootalbatrosse lank om hulle kleintjies groot te maak; hulle slaan soms, na 'n suksesvolle broeipoging, 'n jaar oor.
Grootalbatrosse | |
---|---|
Southern Royal Albatross | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Diomedea Linnaeus, 1758 |
Spesies | |
Diomedea exulans |
Spesies
Spesies wat hoort tot die genus is:
- Diomedea dabbenena - Tristangrootalbatros
- Diomedea epomophora - Koningalbatros (of Witvlerkkoningalbatros)
- Diomedea exulans - Grootalbatros (of Grootmalmok)
- Diomedea sanfordi - Swartvlerkkoningalbatros
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.