Groot-Letabarivier
Die Groot-Letabarivier is die belangrikste sytak van die Letabarivier in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika.
Groot-Letabarivier | |
---|---|
Stroomgebied | Limpopo, Suid-Afrika |
Oorsprong | Tzaneen en Gauteng |
Monding | Letabarivier |
Groot-Letabarivier |
|
Koördinate: 23°38′57″S 31°8′40″O |
Oorsprong
Die voorlope van die Groot-Letabarivier ontspring reeds in Gauteng provinsie, asook in die Strydpoortberge suid van Tzaneen.
Ná die samevloei van die Klein- en Groot-Letabariviere by 23°38′57″S 31°8′40″O, op die Krugerwildtuin se westegrens, heet dit die Letabarivier.
Sytakke
- Janspruit
- Letsitelerivier
- Molototsi
- Nsamarivier
- Turfloop
Damme
- Ebenezerdam in die Letsitelerivier
- Tzaneendam in die Groot-Letabarivier
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.