Grondwet van die Verenigde State
Die Grondwet van die Verenigde State (Engels: United States Constitution) is die hoogste wet van die Verenigde State van Amerika.[1] Dié grondwet is op 17 September 1787 aangeneem, op 21 Junie 1788 bekragtig en het op 4 Maart 1789 in werking getree.
Verwysings
- (en) Maier, Pauline (2010). Ratification: The People Debate the Constitution, 1787–1788. New York: Simon & Schuster. ISBN 978-0-684-86854-7. Bladsy 35.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Grondwet van die Verenigde State.
- (en) Ontleding en interpretasie van die Grondwet van die Verenigde State
- (en) Grondwet van die Verenigde State
- (en) Amerika se stigtingsdokumente
- (en) Grondwet van die Verenigde State
- (en) "Constitution of the United States of America". Encyclopædia Britannica. 9 Maart 2018. Besoek op 20 Maart 2018.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.