Groesjewo (Astrachan-oblast)

Groesjewo (Russies: Грушево) is 'n klein Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland wat tot die Nowotoezoeklei Plaaslike Munisipaliteit behoort. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë. Die dorpie se naam kom van die Russiese woord vir "peer".

Groesjewo

Грушево
Dorpie
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland
Groesjewo is in Astrachan-oblast
Groesjewo
Groesjewo
Die ligging van Groesjewo in Astrachan-oblast
Koördinate: 46°05′58″N 48°28′37″O
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedAstrachan-oblast
RajonKamiziak
Bevolking
  Totaal423
TydsoneUTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd)
Poskode
416314

Demografie

Volgens Sensus 2010 het Groesjewo 399 inwoners gehad. Etniese Kasakke vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]

Etniese groepe Sensus 2010 Persentasie
Kasakke 377 93%
Russe 22 5,5%
Nogais 6 1,5%
Totaal 399 100%

Verwysings

  1. Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 15 Julie 2023.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.