Groenvlekduifie
Die Groenvlekduifie (Turtur chalcospilos) is 'n algemene standvoël. Die voël hou van boomveld, savanne, valleibosveld en tuine. Die voël kom voor in die noordelike en oostelike gedeeltes van Suider-Afrika. Die voël is 17 – 20 cm lank en 55 - 70 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Emerald-spotted wood dove.
Groenvlekduifie | |
---|---|
In Hluhluwe-iMfolozi en Mkhuze | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. chalcospilos |
Binomiale naam | |
Turtur chalcospilos (Wagler, 1827) | |
Fotogalery
- Te Hluhluwe-iMfolozi, met die blou-smarag vlerkvlekke opvallend
- Groenvlekduifie in vlug
- By 'n watergat
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Turtur chalcospilos". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.