Groenpootruiter
Die Groenpootruiter (Tringa nebularia) is 'n algemene somertrekvoël wat by kus- en varswatermassas voorkom en talle oorwinter. Die streekbevolking is 30,000 pare. Die voël is 30 – 34 cm lank, 140 - 250 g groot met 'n vlerkspan van 68 cm. In Engels staan die voël bekend as die Common Greenshank.
Groenpootruiter | |
---|---|
![]() | |
'n Groenpootruiter in Thailand. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. nebularia |
Binomiale naam | |
Tringa nebularia (Gunnerus, 1767) | |
Fotogalery
- 'n Onvolwasse groenpootruiter.
- Video van 'n groenpootruiter in Australië.
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Tringa nebularia. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Tringa nebularia". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.