Groenhoutkapper

Die groenhoutkapper (Stactolaema olivacea) is 'n standvoël wat slegs in 'n beperkte gebied in KwaZulu-Natal voorkom, naamlik in die Ngoye-woud naby Mtunzini. Die voël is 17 cm groot en weeg 40 - 60 gram. In Engels staan die voël bekend as die Green barbet.

Illustrasie, 1897

Groenhoutkapper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. olivacea
Binomiale naam
Stactolaema olivacea
(Shelley, 1880)
verspreiding van die verskillende subspesies

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Stactolaema olivacea". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.