Groenbossanger
Die Groenbossanger (Eremomela gregalis) is 'n endemiese, skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël in Karoo- en halfwoestynbossieveld. Hulle kom gewoonlik in groepies voor. Die voël is 11 – 12 cm groot en weeg 7 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Eremomela
Groenbossanger | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Passeriformes |
Familie: | Cisticolidae |
Genus: | Eremomela |
Spesie: | E. gregalis |
Binomiale naam | |
Eremomela gregalis Smith, 1829 | |
![]() | |
Algemene verspreiding |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Eremomela gregalis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.