Griekse Wikipedia
Die Griekse Wikipedia is die Griekse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 1 Desember 2002 begin en is die vyfde taal wat sy eie wikipedia gekry het. Hulle skep op 15 Desember 2003 hulle 1 000ste artikel. In Oktober 2009 het hulle reeds 45 000 artikels gehad.[1]
Griekse Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Grieks |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | 1 Desember 2002 |
Huidige status | Aktief |
URL | el.wikipedia.org |
Die Wikipedia het tans 230 761 artikels en is die 49ste grootste Wikipedia.
Voorbeeld
- 'n Voorbeeld van 'n Grieks-talige artikel oor Afrikaans: Αφρικάανς γλώσσα.
Verwysings
Eksterne skakels
Wikimedia Commons bevat media in verband met Griekse Wikipedia. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.