Great Yarmouth
Great Yarmouth (afgekort Yarmouth) is 'n kusdorp in die Engelse graafskap Norfolk met sowat 58 duisend inwoners. Die dorp is, naas die hoofdorp Norwich, die grootste nedersetting in die graafskap en is padlangs ongeveer 32 km vanaf Norwich geleë. Great Yarmouth was tot die middel 20ste eeu as 'n vername vissershawe bekend.[1]
Great Yarmouth | |
---|---|
Great Yarmouth Stadhuis | |
Great Yarmouth | |
Koördinate: 52°36′0″N 1°44′0″O | |
Staat | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Norfolk |
Oppervlak | |
• Totaal | 17,47 km2 (6,75 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 58,032 |
Bekende persone
- Jack Cardiff (1914–2009) – kinematograaf
- Matthew Macfadyen (gebore 1974) – akteur
- Daniel Ross (1902–1982) – akteur
- Hannah Spearritt (gebore 1981) – sangeres en aktrise
Sustserstad
- Rambouillet, Frankryk
Verwysings
- "Town's last fishing boat fights tide and time" (html) (in Engels). telegraph.co.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 22 Desember 2014.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.