Graeme Pollock
Robert Graeme Pollock (gebore 27 Februarie 1944) is 'n voormalige krieketspeler vir Suid-Afrika, Transvaal en die Oostelike Provinsie. Pollock is deel van 'n bekende krieketfamilie en hy word beskou as een van die beste Suid-Afrikaanse krieketspelers en een van die beste kolwers ooit.
Graeme Pollock | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Graeme Pollock in 2000 | ||||||
Volle naam | Robert Graeme Pollock | |||||
Gebore | 27 Februarie 1944 Durban, Suid-Afrika | |||||
Bynaam(e) | Little Dog | |||||
Lengte | 1,88 m | |||||
Kolfstyl | Linkshandig | |||||
Boulstyl | Linkerarm beendraaier | |||||
Rol | Kolwer | |||||
Familie | Andrew Maclean Pollock (vader) Robert Howden (oom) Peter Pollock (broer) Ravenor Nicholson (neef) Christopher Robert Nicholson (neef) Andrew Graeme Pollock (seun) Anthony Pollock (seun) Shaun Pollock (broerskind) | |||||
Internasionale geskiedenis | ||||||
Nasionale span | Suid-Afrika | |||||
Toetsdebuut (no 218) | 6 Desember 1963 v Australië | |||||
Laaste Toets | 5 Maart 1970 v Australië | |||||
Eersterangse spaninligting | ||||||
Jaar(e) | Span | |||||
1960/61–1977/78 | Oostelike Provinsie | |||||
1978/79–1986/87 | Transvaal | |||||
Loopbaanstatistiek | ||||||
Kompetisie | Toets | 1e rang | A-lys | |||
Wedstryde | 23 | 262 | 119 | |||
Lopies aangeteken | 2 256 | 20 940 | 4 788 | |||
Kolfgemiddeld | 60.97 | 54.67 | 51.48 | |||
100s/50s | 7/11 | 64/99 | 13/25 | |||
Hoogste telling | 274 | 274 | 222* | |||
Aflewerings geboul | 414 | 3 743 | 53 | |||
Paaltjies | 4 | 43 | 0 | |||
Boulgemiddeld | 51.00 | 47.95 | – | |||
5 paaltjies in 'n kolfbeurt | 0 | 0 | – | |||
10 paaltjies in 'n wedstryd | 0 | 0 | – | |||
Beste boulontleding | 2/50 | 3/46 | – | |||
Vangskote/Stonkings | 17/0 | 248/0 | 45/0 | |||
Bron: ESPNcricinfo, 4 November 2008 |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.