Grünau
Grünau is 'n nedersetting in die ǁKaras Streek in die suide van Namibië, wes van Karasburg. Dit is verbind met die Suid-Afrikaanse grensposte naby Noordoewer via die B1 en Nakop via die B3.[1]
Grünau | |
---|---|
Dorp | |
![]() Grünau Treinstasie | |
![]() ![]() Grünau | |
Koördinate: 27°44′S 18°23′O | |
Land | ![]() |
Streek | ǀǀKaras |
Stigting | 1902 |
Hoogte | 1 098 m (3 602 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 400 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Webwerf | http://www.grunaunamibia.com/ |
Verwysings
- Sasman, Catherine (10 November 2010). "Karas profile". New Era (Namibia) (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Mei 2012.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.