Goudwewer
Die Goudwewer (Ploceus xanthops) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël in boomveld en savanne. Hulle broei alleen of in klein kolonies, gewoonlik oor water en is monogaam. Die nes is kompak met 'n kort ingangstonnel. Die voël is 17 cm groot en weeg 35 - 50 gram. In Engels staan die voël bekend as die African Golden Weaver.
Goudwewer | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Ploceus |
Spesie: | P. xanthops |
Binomiale naam | |
Ploceus xanthops (Hartlaub, 1862) | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Ploceus xanthops". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.