Goudsnip
Die Goudsnip (Rostratula benghalensis) is 'n skaars standvoël en kom verspreid in Suider-Afrika voor, maar hoofsaaklik in die noorde. Die voël is 24 – 26 cm groot en weeg 90 - 140 gram met 'n vlerkspan van 52 cm. In Engels staan die voël bekend as Greater Painted Snipe.
Goudsnip | |
---|---|
![]() | |
Mannetjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | R. benghalensis |
Binomiale naam | |
Rostratula benghalensis (Linnaeus, 1758) | |
![]() | |
Verspreiding. Let daarop dat Rostratula australis hierby ingesluit is. |
Fotogalery
- Illustrasie, die wyfie (links) is meer kleurryk
- Mannetjie met kuikens
- Eier
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Rostratula benghalensis. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Rostratula benghalensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.