Gone with the Wind
Gone with the Wind is 'n dramarolprent wat gebaseer is op die gelyknamige roman uit 1936 deur Margaret Mitchell. Die film is geregisseur deur Sam Wood, George Cukor en Victor Fleming.[1] Dit is op 15 Desember 1939 vrygestel.
Gone with the Wind | |
---|---|
Regisseur | Sam Wood George Cukor Victor Fleming |
Draaiboek | Margaret Mitchell Sydney Howard John van Druten Ben Hecht Jo Swerling |
Musiek deur | Max Steiner |
Ateljee | Metro-Goldwyn-Mayer Selznick International Pictures |
Speeltyd | 238 minute |
Land | Verenigde State van Amerika |
Taal | Engels |
Bruto wins | 401 Miljoen VS$ |
Amptelike webtuiste | |
IMDb-profiel |
Die draaiboek is deur Margaret Mitchell, Sidney Howard, John van Druten, Ben Hecht, en Jo Swerling geskryf.
Gone with the Wind was uiters gewild toe dit die eerste keer vrygestel is. Dit het tot op daardie stadium die meeste van alle films verdien en die prestasie vir meer as 'n kwarteeu gehandhaaf. As die bedrag aangepas word vir inflasie, is dit steeds die film wat die meeste ooit verdien het. Dit is met tussenperiodes in die 20ste eeu vrygestel, en het in die populêre kultuur gevestig geraak. Die film word beskou as een van die grootste films van alle tye; dit is sedert die ontstaan van die lys in 1998, in die top tien van die Amerikaanse Film Instituut se lys van die top 100 Amerikaanse films van alle tye. In 1989 het die Biblioteek van Kongres van die Verenigde State die film gekies vir bewaring in die Nasionale Filmregister.
Rolverdeling
- Alberto Morin
- Louis Jean Heydt
- Marjorie Reynolds
- Guy Wilkerson
- Lillian Kemble-Cooper
- Robert Elliott
- Irving Bacon
- Howard Hickman
- Everett Brown
- Horace B. Carpenter
- John Wray
- Eddy Chandler
- Olin Howland
- Yola d'Avril
- E. Alyn Warren
- William Bakewell
- Dan White
- Richard Farnsworth
- Leona Roberts
- Eric Linden
- Emmett King
- Lester Dorr
- George Meeker
- Frank Faylen
- Junior Coghlan
- Trevor Bardette
- Louise Carter
- Ernest Whitman
- Roscoe Ates
- Wallis Clark
- George Hackathorne
- Zack Williams
- Yakima Canutt
- J. M. Kerrigan
- Clark Gable
- Ward Bond
- Ona Munson
- Mickey Kuhn
- Cammie King
- Evelyn Keyes
- Olivia de Havilland
- Fred Crane
- Rand Brooks
- Cliff Edwards
- Victor Jory
- Tom Tyler
- Alicia Rhett
- Laura Hope Crews
- Barbara O'Neil
- Harry Davenport
- Ann Rutherford
- Leslie Howard
- Isabel Jewell
- Oscar Polk
- Vivien Leigh
- Thomas Mitchell
- Hattie McDaniel
- George Reeves
- Eddie "Rochester" Anderson
- Carroll Nye
- Jane Darwell
- Paul Hurst
- Mary Anderson
- Butterfly McQueen
Verwysings
- "Gone With the Wind". The American Film Institute Catalog of Motion Pictures (in Japannees). American Film Institute. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 April 2019. Besoek op 12 Januarie 2013.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gone with the Wind.
- Gone with the Wind op IMDb