Golf
Die woord golf kan verwys na:
- die fisiese verskynsel;
- seegolwe behandel spesifiek golwe ter see
- 'n baai; verwys na landhoofde en baaie vir meer omtrent die onderwerp.
- 'n Modelreeks deur die motorvervaardiger Volkswagen vervaardig.
- Een van die letterkodes van die NAVO spelalfabet
![](../I/Waves_mediterranean_sea.jpg.webp)
Golwe in die see.
![](../I/GolfVanMexico.jpg.webp)
Die Golf van Mexico.
![](../I/2006_Volkswagen_Citi_Golf_1.4_Front.jpg.webp)
Die Volkswagen Citi Golf.
Die aanvaarde Afrikaanse spelling van die balsport is gholf.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.