Goiânia
Goiânia is 'n stad in die sentrum van Brasilië en die hoofstad van die deelstaat Goiás. Die stad het 'n bevolking van 1 318 148 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 739,492 km².
Goiânia | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Brasilië |
Deelstaat | Goiás |
Koördinate | 16°40′S 49°15′W |
Stigting | 24 Oktober 1933 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 739,492 vk km[1] |
Hoogte bo seevlak | 749 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 1 318 148[2] |
- Bevolkingsdigtheid | 1 782,5/vk km |
Tydsone | UTC -3 |
- Somertyd | UTC -2 |
Burgemeester | Paulo Garcia (PT) |
Amptelike Webwerf | goiania.go.gov.br |
Verwysings
Wikimedia Commons bevat media in verband met Goiânia. |
Hoofstede van Brasilië | ||||
---|---|---|---|---|
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.