Godzjoer (Kettsjeneri-rajon)
Godzjoer (Russies: Годжур, Kalmikies: Һооҗур) is 'n dorpie in Kettsjeneri-rajon van Kalmikië, Rusland. Dit behoort tot die Jergeninski Plaaslike Munisipaliteit en lê 80 kilometer noord van die republiek se hoofstad, Elista.
Godzjoer Годжур | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Godzjoer Die ligging van Godzjoer in Kalmikië | |
Koördinate: 47°00′58″N 44°26′34″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Kettsjeneri |
Bevolking | |
• Totaal | 127 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359127 |
Die dorpie se naam kom van die Kalmikiese woord vir "stroom".[1]
Demografie
Volgens Sensus 2010 het Godzjoer 134 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[2]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 124 | 92,5% |
Russe | 10 | 7,5% |
Totaal | 134 | 100% |
Verwysings
- Gedejewa, Daria; Oeboesjiejewa, Bamba; Lidzjijewa, Ljoedmila; Barinowa, Bairta (2019). Словарь топонимов Республики Калмыкия [Toponimiese woordeboek van Kalmikië] (in Russies). Elista: Dzjangar.
- Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 5 Augustus 2023.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.