Glottaal

'n Glottaal is in fonetiek 'n konsonantklank wat met die glottis uitgspreek word. Dit word baie keer as 'n oorgangstoestand van die glottis gesien sonder 'n artikulasiepunt soos by ander konsonante. In tale soos Tsou tree die glottale egter wel soos tipiese konsonante op.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.