Glenmore
Glenmore is 'n voorstad in die weste van Durban.
Glenmore | |
---|---|
Glenmore Glenmore se ligging in KwaZulu-Natal | |
Koördinate: 29°51′14″S 31°3′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Munisipaliteit | eThekwini |
Hoofplek | Durban |
Oppervlak | |
• Totaal | 0,34 km2 (0,13 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 178 |
• Digtheid | 3 465/km2 (8 970/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 32,8% |
• Indiërs/Asiërs | 9,1% |
• Bruin mense | 3,4% |
• Swart mense | 54,6% |
• Ander | 0,2% |
Taal (2011) | |
• Engels | 54,6% |
• Zoeloe | 27,1% |
• Afrikaans | 5,2% |
• Ander | 4,4% |
• Xhosa | 4,0% |
Vir sensusdoeleindes beslaan Glenmore net 0,34 km². In 2011 was die bevoling 1178, van wie amper 55% swart was en sowat 'n derde wit. Tog was Engels die huistaal van meer as die helfte van die bevolking, terwyl net 5,18% se huistaal Afrikaans was.[2]
Verwysings
- "Subplek Glenmore". Sensus 2011.
- (en) Die 2011-sensussyfers weergegee deur AdrianFrith.com. URL besoek op 8 Maart 2016.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.