Gladiolus stefaniae
Die Montagu kliplelie (Gladiolus stefaniae) is 'n geofiet wat endemies aan Suid-Afrika is. Die plant kom by twee plekke voor, naby Montagu in die Langeberg en op Potberg. Daar is minder as 5 000 plante in die twee populasies, dus word die plant word as seldsaam beskou. Die habitat word nie bedreig nie.
Montagu kliplelie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. stefaniae |
Binomiale naam | |
Gladiolus stefaniae Oberm., (1972) | |
Dit is 'n knolagtige plant wat 300-600mm hoog word gedurende blomtyd.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.