Gladiolus sekukuniensis
Gladiolus sekukuniensis is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is endemies aan Limpopo en kom voor in die Leolo- en Strydpoortberge. Die habitat word bedreig deur mynbou, oorbeweiding en vertrapping deur vee.
Gladiolus sekukuniensis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. sekukuniensis |
Binomiale naam | |
Gladiolus sekukuniensis P.J.D.Winter, (1999) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.