Gladiolus saccatus
Die Roggeveld Suiker-Kannetjie (Gladiolus saccatus) is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan die Noord-Kaap, Wes-Kaap en Namibiƫ.
Roggeveld Suiker-Kannetjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. saccatus |
Binomiale naam | |
Gladiolus saccatus (Klatt) Goldblatt & M.P.de Vos,(1989 gepub. 1990) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.