Gladiolus reginae
Gladiolus reginae is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is endemies aan Limpopo. Die plant se habitat word bedreig deur twee myne, daar is tans minder as 200 individuele plante oor.
Gladiolus reginae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. reginae |
Binomiale naam | |
Gladiolus reginae Goldblatt & J.C.Manning, (2009) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.