Gladiolus pavonia
Gladiolus pavonia is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is endemies aan Limpopo en kom by die Abel Erasmuspas voor. Hier is daar slegs een populasie en die habitat word bedreig deur versamelaars van brandhout en oorbeweiding.
Gladiolus pavonia | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. pavonia |
Binomiale naam | |
Gladiolus pavonia Goldblatt & J.C.Manning, (1996) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.