Gladiolus ornatus
Die bergpypie (Gladiolus ornatus) is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap. Die spesie is in Afrikaans bekend as bloupypie, duine, duinepypie, rietpypie en sandpypie.
Bergpypie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. ornatus |
Binomiale naam | |
Gladiolus ornatus Klatt, (1885) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.