Gladiolus miniatus
Gladiolus miniatus is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en is deel van die fynbos. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van Hawston tot by Agulhas. Drie van die dertien subpopulasies is uitgewis deur kus ontwikkeling en ses word bedreig deur indringerplante.
Gladiolus miniatus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. miniatus |
Binomiale naam | |
Gladiolus miniatus Eckl., (1827) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.