Gladiolus meliusculus
Die kalkoentjie (Gladiolus meliusculus) is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort en deel van die fynbos is. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Hopefield tot by die Kaapse Skiereiland voor. Die plant het 80% van sy habitat aan kus ontwikkeling, indringerplante en landbou aktiwiteite afgestaan. Die meeste plante word nou tussen Darling, Malmesbury en Atlantis gevind.
Kalkoentjie | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. albens |
Binomiale naam | |
Gladiolus albens (G.J.Lewis) Goldblatt & J.C.Manning, (1998) | |
Sinonieme | |
|
Galery
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.