Gladiolus insolens
Gladiolus insolens is 'n meerjarige geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Piketberg voor. Hier is daar slegs twee subpopulasies en diƩ word bedreig deur die opdamming van die stroompies waar hulle groei. Die plant word as seldsaam beskou.
Gladiolus insolens | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. insolens |
Binomiale naam | |
Gladiolus insolens Goldblatt & J.C.Manning, (1998) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.