Gladiolus geardii

Gladiolus geardii is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is endemies aan die Oos-Kaap waar dit in die Baviaanskloof-, Groot Winterhoek-, Kouga- en Van Stadensrivierberge voorkom. Die plant het groot gedeeltes van sy habitat afgestaan vir die aanlĂȘ van plantasies. Indringerplante soos eucalyptus en pinus-spesies bly 'n bedreiging.

Gladiolus geardii
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eensaadlobbiges
Orde: Asparagales
Familie: Iridaceae
Genus: Gladiolus
Spesie:
G. geardii
Binomiale naam
Gladiolus geardii
L.Bolus, (1925)
Sinonieme
  • Gladiolus geardii var. uitenhagensis L.Bolus
  • Gladiolus robustus Goldblatt

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.