Gladiolus ferrugineus
Gladiolus ferrugineus is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Gladiolus behoort. Die plant is inheems aan Eswatini, Limpopo en Mpumalanga. Hier kom dit op die Drakensberg-eskarp tussen Wolkberg en Barberton voor asook aangrensende Eswatini.
Gladiolus ferrugineus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Iridaceae |
Genus: | Gladiolus |
Spesie: | G. ferrugineus |
Binomiale naam | |
Gladiolus ferrugineus Goldblatt & J.C.Manning, (1998) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.