Gjoemri

Gjoemri (Armeens: Գյումրի) is 'n stad in noordwestelike Armenië, sowat 126 km noord van die land se hoofstad, Jerewan. Die stad het meer as 150 duisend inwoners en is dus die tweede grootste nedersetting (naas Jerewan) in Armenië.[1] Die stad is tussen 1837 en 1924 bekend as Aleksandropol en daarna as Leninakan. In 1990 is die stad weer na Gjoemri hernoem.

Gjoemri

Գյումրի
Stad
Die stad se raadsaal
Die stad se raadsaal
Vlag van Gjoemri
Vlag
Wapen van Gjoemri
Wapen
Gjoemri is in Armenië
Gjoemri
Gjoemri
Koördinate: 40°47′22″N 43°50′51″O
LandVlag van Armenië Armenië
Hoogte
1 550 m (5 090 ft)
Bevolking
  Totaal146 100
WebwerfAmptelike webwerf

Eksterne skakels

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.