Giulia Benite
Giulia Barreto Benite (gebore 14 Junie 2008) is 'n Brasiliaanse aktrise.[1] Sy is bekend daarvoor dat sy die rol van Monica in die films Turma da Monica Lacos en Turma da Monica Licoes vertolk.[2]
Giulia Benite | |
---|---|
Benite in 2020 | |
Gebore | Giulia Barreto Benite[1] 14 Junie 2008 |
Nasionaliteit | Brasiliaans |
Beroep | Aktrise |
Jare aktief | 2019–hede |
Giulia is in São Paulo gebore, die dogter van Clenci Benite en Adriana Barreto.[1][2] Sy het 'n suster, Bela Benite wat 'n teaterstudent was. Giulia het oudisies vir rolprente gedoen nadat sy deur haar suster geïnspireer is, maar was nie suksesvol nie. In April 2017 het sy 'n oudisie gedoen om Monica in die film Lacos te speel, en die rol gekry. Lacos is in 2019 vrygestel en Giulia is bekroon daarvoor.
Die rol het vir haar nuwe werk verskaf, maar sy het in 2019 steeds aan die Segunda Chamada-reeks deelgeneem en die film 10 Horas Para o Natal saam met Luis Lobianco, Lorena Queiroz en Pedro Miranda geskiet.
Sy het die Openbaring van die Jaar, van Meus Premios Nick, gewen vir die rol van Monica. In 2021 het sy weer Monica in Licoes, die opvolg van Lacos, vertolk. Sy het ook aan die tweede seisoen van Segunda Chamada deelgeneem.
Filmografie
Toekennings en nominasies
Jaar | Toekenning | Kategorie | Werk | Resultaat |
---|---|---|---|---|
2019 | Meus Prêmios Nick[10][11][12] | Revelation of the Year | Gewen | |
Verwysings
- Fabrício Pellegrino (17 Julie 2019). "Prazer, Giulia Benite" [Pleasure, Giulia Benite]. PressReader - Contigoǃ (in Brazilian Portuguese). Besoek op 12 Mei 2020.
- Silva, Mariana (12 Desember 2019). "Divertida inocência de Giulia Benite" [Giulia Benite's fun innocence]. Caras (in Brazilian Portuguese). Besoek op 13 Mei 2020.
- RODRIGUES, KELLEN (9 Oktober 2019). "Depois de 'Mônica', Giulia Benite vive drama em Segunda Chamada: "Aprendendo muito"" [After 'Monica', Giulia Benite lives drama in Segunda Chamada: "Learning a lot"]. Marie Claire (in Brazilian Portuguese). Besoek op 12 Mei 2020.
- Pimenta, Juliana (3 Augustus 2019). "Giulia Benite comemora sucesso como protagonista do filme 'Turma da Mônica - Laços' e revela próximo trabalho na TV" [Giulia Benite celebrates success as protagonist of the film 'Monica and Friends - Bonds' and reveals next work on TV]. O DIA - IG (in Brazilian Portuguese). Besoek op 12 Mei 2020.
- Batista Jr., João (17 Junie 2019). "Atriz mirim venceu 7.500 candidatas para interpretar Mônica em filme" [Child Actress won against 7,500 candidates to play Monica in film]. Veja (in Brazilian Portuguese). Besoek op 12 Mei 2020.
- Nogueira, Renata (24 Junie 2019). "Pedro Miranda, Giulia Benite e Lorena Queiroz vão atuar juntos no cinema" [Pedro Miranda, Giulia Benite and Lorena Queiroz will act together in the cinema]. UOL. Besoek op 12 Mei 2020.
- Coletti, Caio (27 Julie 2019). "10 Horas Para o Natal: Atriz da Turma da Mônica - Laços estrela nova comédia" [10 Horas Para o Natal: Actress from Monica and Friends: Bonds star in new comedy]. UOL (in Brazilian Portuguese). Besoek op 12 Mei 2020.
- Redação (17 Junie 2019). "Mauricio de Sousa negocia sequência de filme da Turma da Mônica" [Mauricio de Sousa negotiates sequence of film of Monica and Friends] (in Brazilian Portuguese). Besoek op 19 Junie 2019.
- Felipe Branco Cruz (17 Junie 2019). "Filme da Turma da Mônica terá continuação, confirmam Mauricio de Sousa e diretor" [Movie of Monica and Friends will have a sequel, confirm Mauricio de Sousa and director] (in Brazilian Portuguese). Besoek op 19 Junie 2019.
- Redação (23 Augustus 2019). "Aos 11 anos, Giulia Benite festeja indicação para prêmio" [At 11, Giulia Benite celebrates nomination for award]. Contigoǃ (in Brazilian Portuguese). Besoek op 12 Mei 2020.
- Redação (16 Oktober 2019). "Conheça os ganhadores do Meus Prêmios Nick 2019!" [Meet the winners of My Nick Awards 2019!]. Trendy by Nick (in Brazilian Portuguese). Besoek op 12 Mei 2020.
- "VEM CONFERIR OS VENCEDORES DA 20ª EDIÇÃO DO MEUS PRÊMIOS NICK" [COME CHECK OUT THE WINNERS OF THE 20TH EDITION OF MY NICK AWARDS]. O Fuxico (in Brazilian Portuguese). Besoek op 7 November 2019.