Gitanas Nausėda

Gitanas Nausėda (gebore 19 Mei 1964) is 'n Litause ekonoom, politikus en bankier. Hy wa van 1996 tot 2000 werksaam as direkteur van monetêre beleid by die Bank van Litaue en van 2008 tot 2018 as hoofekonoom van SEB bankas. Nausėda dien tans as die president van Litaue.

Sy Eksellensie
Gitanas Nausėda
Doktor van Handel
9de president van Litaue
Ampsbekleër
Termynaanvang
12 Julie 2019
Eerste ministerSaulius Skvernelis
VoorgangerDalia Grybauskaitė
Persoonlike gegewens
Gebore19 Mei 1964 (1964-05-19)
Klaipėda, Litause Sosialistiese Sowjetrepubliek, Sowjetunie
Politieke partyOnafhanklik
GadeDiana Nausėdienė
KindersGedailė Nausėdaitė, Ugnė Nausėdaitė
Alma materVilnius-universiteit (1987)
ProfessieEkonoom, politikus
Netto batewaardeEUR 1,04 miljoen[1]
Handtekening

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.