Gifberg
Die Gifberg is 'n berg wat in die Matzikama Munisipaliteit van die Wes-Kaap in Suid-Afrika geleë is. Dit is oos van Klawer en die N7-nasionale pad en noord van die Doringrivier.
Gifberg | |
---|---|
Ligging | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Hoogte | 558 meter bo seevlak |
Lengte | 13 km |
Rigting | Noord-suid |
Koördinate | 31.79074°S 18.66179°O |
Bergtipe | Berg |
Gifberg
Ligging van die Gifberg in Suid-Afrika.
Die berg is ongeveer 558 m hoog bo seevlak en 13 km lank, en agter die berg lê die Matsikammaberge. Die Gifbergpas gaan egter oor die Matsikammaberge. Daar is verskeie unieke plante wat op die berg voorkom, onder andere die Gifberg-tolbos.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.