Giessen

Giessen is 'n dorpie in die munisipaliteit Altena in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, en is in die streek van die Land van Heusden en Altena geleë. Die nedersetting het 1 645 inwoners (2021).

Giessen
Dorp
Binnekoms van Giessen
Binnekoms van Giessen
Koördinate: 51°47′00″N 5°1′00″O
LandVlag van Nederland Nederland
Provinsie Noord-Brabant
MunisipaliteitAltena
Bevolking
  Totaal1 645
 1 Januarie 2021

Giessen dateer terug tot die Middeleeue en had in die 11de eeu reeds 'n kerkgebou gehad. Tot 1973 was die plek 'n selfstandige munisipaliteit gewees. Sedertdien het die dorpie deel uitgemaak van die munisipale gebied van Woudrichem. Sedert 2019 maak Giessen deel uit van die nuwe munisipaliteit Altena.

Giessen lê links van die Afgedamde Maas-rivier, 'n sytak van die Maas-rivier.

Die groot groentefirma Hak het in die 1920's in hierdie dorpie begin.

Bekende inwoners

Bronne

  • Nederlandstalige Wikipedia

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.