Geysdorp

Geysdorp is 'n dorpie in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Die dorpie is noordwes van Delareyville geleë.

Geysdorp
Geysdorp is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Geysdorp
Geysdorp
 Geysdorp se ligging in Noordwes
Koördinate: 26°32′S 25°18′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistrikNgaka Modiri Molema
MunisipaliteitTswaing
Oppervlak
  Totaal3,58 km2 (1,38 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal1 365
  Digtheid381/km2 (990/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense1.2%
  Indiërs/Asiërs0.3%
  Bruin mense2.5%
  Swart mense96.0%
Taal (2011)
  Tswana91.1%
  Sotho2.6%
  Afrikaans2.1%
  Zoeloe1.2%
  Ander3.1%
Poskode (strate)
2771
Poskode (posbusse)
2771
Skakelkode053

Geskiedenis

Die Transvaalse regering het op 22 Januarie 1895 toestemming gegee vir die stigting van die dorp op die plaas Paardefontein, distrik Lichtenburg. Dit is onseker na wie die dorp genoem is, maar een moontlikheid is kmdt. N.C. Gey van Pittius (1837–1893), administrateur van die Republiek van Goosen.[2]

Sien ook

Bronne

  1. "Hoofplek Geysdorp". Sensus 2011.
  2. (en) Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internet Archive. p. 175. Besoek op 15 Januarie 2017.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.