Gewone swartmees

Die Gewone swartmees (Parus niger) is 'n algemene standvoël in woud en breëblaarboomveld. Die voël is 16 cm groot en weeg van 18 tot 25 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern black tit.

Gewone swartmees
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. niger
Binomiale naam
Parus niger
Vieillot, 1818

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Parus niger". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.