Gewone ruiter
Die Gewone ruiter (Tringa hypoleucos) is 'n algemene somertrekvoël by watermassas en langs kus. Die streek bevolking is 10,000 voëls. Die voël is 19 – 21 cm lank, 35 - 75 g groot met 'n vlerkspan van 40 cm en kom oor feitlik die hele Suider-Afrika voor. In Engels staan die voël bekend as die Common Sandpiper.
Gewone ruiter | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | Scolopaci |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. hypoleucos |
Binomiale naam | |
Actitis hypoleucos (Linnaeus, 1758) | |
Sinonieme | |
Tringa hypoleucos Linnaeus, 1758 |
Fotogalery
- Actitis hypoleucos
- Soek na kos
- Eier
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Actitis hypoleucos. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Actitis hypoleucos". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.