Gewone mossie

Die Gewone mossie (Passer melanurus) is klein voëltjies met vaal en bruin vere. Dit 'n amper-endemiese algemene standvoël in grasveld, landerye en groot tuine. Sommige kom ook voor in stedelike gebiede. Hulle maak nes in 'n bos of boompie (dikwels ook 'n doringboom) of in 'n muur of dakopening. Die wyfie lê vier tot ses eiers wat omtrent twee weke neem om uit te broei. Die voël is 15 cm groot en weeg 22–36 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Sparrow.

Gewone mossie
Mannetjie in Roodepoort, Suid-Afrika
Wyfie in Sossusvlei, Namibië
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Passer
Spesie:
P. melanurus
Binomiale naam
Passer melanurus
(Statius Müller, 1776)
     verspreiding
Sinonieme[2]

Loxia melanura Statius Müller, 1776
Fringilla arctuata Gmelin, 1788

Fotogalery

Sien ook

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Passer melanurus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
  2. Summers-Smith 1988, p. 67

Bron

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.